Date: Sun, 3 Aug 2014 13:06:53 +0200
From: Tica Byrd <byrdtica@gmail.com>
Subject: Na Die Eerste Boer Soek

Na die eerste Boer soek 'n vrou, besluit ek toe mos ek kan ook 'n soektog
voort sit.  So adverteer ek toe in die Exit plaaslik onder die hoof opskrif
"Boer soek 'n man" want ek is 'n man en wel ek soek altyd na 'n man.

Ek kry sommer die eerste week al elf antwoorde.  Ek begin my uit sorteer.
Stuur vir elkeen my e-pos adres en my vereistes.  Ek wil weet wat hulle
doen, waar hulle vandaan kom, hoe oud hulle is en natuurlik, 'n foto van
hulself met so min as moontlik klere aan.  "n Boer se man moet darem gebou
wees om te kan werk ook.

So kry ek toe ses wat ek vir onderhoude nooi.  Almal van hulle, in hul
dertigs, ek is self nie te jonk nie maar kan nog my ding doen.  Hulle daag
op hul onderskeie tye op en ons gesels lekker.  Ek bekyk hulle mooi en maak
seker die foto's en die cv's die jok nie.

Tevrede, sonder ek drie van die bestes uit.  Nooi hulle vir 'n naweek plaas
toe met die idee om hulle van nader te beskou en om te kan sien of hulle
die verskil tussen 'n koei en 'n bul ken.  Saterdag middag breek aan en die
drie karre trek so een na die ander op die plaas werf in.

Dis heerlik warm en ons begin ons kuier so saam-saam op die grasperk onder
die bome langs die swembad.  Skink 'n bier en ek bespreek boerdery sake.
Hulle luister, ek praat.  Vertel hulle later dat dit meer as net oor die
werk op die plaas ook gaan, ek soek darem 'n maatjie om dinge saam met my
te doen ook.  Wat se dinge vra hulle, wel ek duik, jag, reis lees, hou van
goeie kos ens.  Ons ontspan.

Dis toe wat ek die bal laat val, so te se.  Kyk manne, ek wil nou 'n
bietjie lyf sien, kom staan hier in 'n ry en trek jul hemde uit.  So gese,
so gedaan.  Hulle word al hoe mooier, die manne hier voor my.  Die volgende
wat uit is die skoene.  Nou staan hulle kaalvoet en kaal bolyf voor my in
'n ry.  'n Mooi gesig man.  Volgende stap is as volg manne, se ek, nommer
een, Jan, trek nommer een Tiaan se broek vir hom uit en dan trek Tiaan
nommer drie, Johan se broek uit.  Die uit einde, drie manne in onderbroeke
wat wissel van bokser tot jokey.  Hulle is almal ewe mooi gebou.  Die
oorpronklike foto's het nie gelieg nie.  Ek sluk swaar en moet baie
selfbeheersing toepas.  Hier onder my belt is dinge besig om vining nat en
groot te word.  Maar dis 'n job en ek moet professioneel bly.

Maar so kan mens nie regverdig beoordeel nie en ek gee vir elkeen 'n speedo
om aan te trek, ek reken 'n regverdige kans vir almal.  Maar hulle moet
omdraai en dit vir mekaar aan trek, mens moet darem die vermoe van
interaksie ook beoordeel.  Die aantrekkery gaan gepaard met 'n paar mm's en
aa's en ek kan sien hulle geniet mekaar se voorkoms.

Ons braai vleis, drink nog 'n paar biere en gesels.  So nou en dan betrap
ek hulle vir mekaar loer en so in die kuier is daar 'n paar vatte wat te
raak vat.  En natuurlik moet mens ook onthou dat daar sonroom gesmeer moet
word teen die somer son.  Na nog 'n bier is ons in die swembad en geniet
die koel water.  Daar word die karfoefel erger en ek besef ek moet die
manne nou werk gee anders ruk dinge hand uit.

Hulle moet weer in 'n ry staan, ek wil hulle van nader bekyk.  Daar moet
spiere wees wat kan sakke dra en daar moet spiere wees wat kan koeie melk.
Die speedo's span pragtig.  Die knoppe knop mooi en die bal sakke pop soos
ballonne.  Die manne is lus vir mekaar.  Ek stap agter hulle om en laat my
hande oor hul boude gly.  Styf, ferm, pragtig.  My hande verken die plesier
spiere voor in die speedo's so deur die glim materiaal en my eie voel staan
styf onder my onderbroek gespan.  Een vir een trek ek hul speedo's uit en
glip dit oor hul voete.  Toe stap ek voor hul verby en bekyk elke man tros
van naderby.  Hulle is uitmuntend gebou.  Hier en daar 'n goue haartjie en
'n bos donker bal hare wat 'n biedjie van 'n sny nodig het.  Maar die
pielle is pragtig.  Die balsakke vol en groot.  Hoe beluit mens om hier te
kies.  Vir eers besluit ek ons moet eers 'n ietsie eet.  Ek trek my eie
klere stuk-stuk uit en gee hulle geleentheid om hul voele te voel en hul
oordeel te vel.  Uiteindelik is ons vier kaal manne wat so jags is dat ons
nie die kos proe wat ons met sorg gebraai het nie.  Ons wil mekaar se worse
eet nie die boerewors op die bord nie.

Dis skemer en ons betrek mekaar.  Dit word 'n orgie, Tiaan en Jan betrek
mekaar en dis nie kort voor lank nie of die "pre-cum" is meer as net "pre"
die cum trek met 'n boog oor Tiaan se bors en Jan is soos 'n professionele
stoeier agter Tiaan ingeburger.  Johan het 'n tong wat met my voekop toor
ek krul van plesier en my tepels groei van groot tot groter.  Hy vinger my
eers liggies en ek bewe van die ritme van sy geoefende tong.  Toe hy my
voelkop in sy mond insuig vat dit nie lank nie voor ek, wat soos gallons
voel, kom en kom en kom.  Hy sluk en suig in een asem.

Ons ruil plekke en begin van voor af, die een masseur die ander en toe
Tiaan uiteindelik sy piel in my anus opdruk is dit asof die wolke breek.
Ons ry saam perd en dit word 'n woeste wedren.  Hy trek sy voel uit en die
room kom stoom oor my blaaie.  Jan smeer dit oor my boude en kreun van
lekker kry terwyl ek sy voelkop in my mond troetel.

Ek moet 'n keuse maak maar daar is nog te veel om te deel voor die manne
die pad terug kan vat na hul huise toe.  Die aand het nog net begin en
hulle moet nog geweeg word.

As jy meer wil hoor besoek my op byrdtica@gmail.com en kontak my.  Ek is in
Gauteng en gee graag massages.